Ons kerkverband beheer en bestuur twee kinderhuis, een in Pretoria en een in Reddersburg.
Albei hierdie kinderhuis staan ten volle onder ons toesig en dit is die verantwoordelikheid van die kerke om toe te sien dat beidie hierdie instansies hul deur kan oophou en kinders in nood kan versorg.
Ons is die HERE dankbaar om te kan getuig van Sy oorvloedige genade en voorsienigheid, dat beide ons kinderhuise goed bestuur en in stand gehou word.
Vir meer inligting besoek gerus die onderstaande webtuiste:
[](url)https://www.krugerkinderhuisafr.co.za/