Kruispad is Ďn jeugtydskrif wat gerig is op jong, groeiende gelowiges. Al die artikels word geskryf om antwoorde uit die Bybel te gee en die Skrif se rigting aan te dui. Die tydskrif word in Ďn taal en styl geskryf wat maklik lees. Dit is kleurvol en modern en kan met tydskrifte in die breŽ media kers vashou.

Kruispad se intekenjaar is van Julie tot Junie. As jy wil inteken stuur Ďn e-pos vir Wilna na kantoor@kruispad.net  en ons sal vir jou die nodige inligting aanstuur.

Kliek op die voorblad om meer te lees
 

   
 
 
 

Tuisblad | Wie is ons? | Plaaslike Kerke | Gemeentes | Kommunikasie | Publikasies | Sinodes | Argief |Kontak Ons

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people...  - www.gsdpotch.com

We recommend that you view this website with: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0