Die Sinode van 2003 het aan die Deputate Internet die opdrag gegee om sagteware aan gemeentes beskikbaar te stel. Hierdie sagteware moet getoets en geëvalueer word.

U kan kommentaar plaas oor die Sagteware. Ons sal u evaluering by die sagteware plaas (statisties).

Gemeente Administrasie

 

 


Kliek op die Prent hierbo om die program en opgradering af te laai

Die ontwikkelaar van die program is oorlede. In die lig van die noodsaaklikheid van die program vir die kerke is daar onderhandel om die program voort te sit:
  1. Ondersteuning sal so ver moontlik gegee word ten opsigte van die huidige program
  2. 'n Nuutontwikkelde program sal die huidige vervang waar alle huidige data oorgeplaas kan word met die mins moontlike ontwrigting vir die gebruiker

Doulos Vir Windows

Bybels en Bybelprogramme

Bybel op selfoon
Lees die Bybel op die Internet

E Sword
Bybelgenoorskap van Suid-Afrika

Cross Wire

Online Bible 1


Konkordansies van liedere

1936 beryming vir Theophilos

Skrifberymings van die GKSA vir Theophilos

2001 omdigting vir Theophilos

  1. Die 1936 en 2001 Psalm teks word elektronies beskikbaar gestel vir gebruik as konkordansie deur sangleiers en leraars.
  2. Dit word gratis gepubliseer en Theophilos gebruikers gebruik dit vir die doel alleenlik.
  3. Geen tantieme word betaal vir die gebruik saam met Theophilos nie.

Kommunikasie


Soek Afrikaans

Kerklik

Etza berading

Residentia webwerfResidenta
churchzone.gif (24512 bytes)
Enigste troos

Ander

egafrikaans_300x60.gif (3106 bytes)

image001.jpg (9850 bytes)

dieknoop.gif (4470 bytes)

Internet webbladontwerp

editor_name.gif (19059 bytes)
cpg_mini.jpg (7550 bytes)

Internet Antivirus

Internet beveiliging

LOGO_hm.gif (5367 bytes)
3circle.gif (8513 bytes)

Rekenaar sagteware

cnet-1-title.gif (3992 bytes)

Kompakteer (zip) lêers om plek te spaar
Lees PDF-lêers: Groter as 20mB . Trek net af as u ADSL verbinding het
Lees PDF-lêers: Ongeveer 1,7 mB. Aanbeveel indien u per foon inskakel.

Let asseblief op dat hierdie skakels vir u gerief geplaas word. Ons kan nie opleiding of hulp gee in die werking van die program nie! Verder neem ons nie verantwoordelikheid vir die inhoud van die blad nie. Probleme kan by die Redakteur: Internet aangemeld word en dan sal die skakel verwyder word

© 2009 GKSA