Ek wil leer op die preke direk op die rekenaar op te neem
Ek wil die gestoorde preke vanaf 'n band / klankstelsel op die rekenaar oorsit.
Ek wil preke op die rekenaar verwerk om te stoor
Ek wil die klankformaat verander
Ek wil weer van voor af begin
 

Ek wil die klankformaat verander

Stap 1: Installeer Cdex

Stap 2: Maak die program oop.

Die openingskerm lyk só:

Stap 3: Instelling:

Die volgende instelling moet gebruik word indien u vermoed dat die meeste persone wat na die preke gaan luister, via telefoon op die Internet inskakel. Die kwaliteit is redelik. maar nie so goed soos die oorspronklike wat gestoor is toe u dit met Audacity geredigeer het nie.

Ter illistrasie die volgende: Psalm 8 het in 'n opname een minuut geduur. Hieronder is 'n tabel waar die opname gedoen is in Audacity. Die lêer is geredigeer om foutjies uit te sny, en die pousering te verkort om presies op 'n minuut te eindig. Die lêer is aanvanklik in mono opgeneem. Daarna is dit oorgesit in WAV-formaat (sodat dit met CDex verander kan word. Al die oorsettings is vanaf die WAV formaat gedoen). Die resultaat us soos volg. U kan net op die skakel kliek en luister na die kwaliteit.

Indien kan die lêers op u rekenaar stoor deur op die skakel te regskliek en dan "Save target as.." te linkskliek

Formaat

WAV

Grootte

5160kB

936kB

470kB

235kB

118kB

59kB

Persentasie van WAV

18.140%

9.109%

4.554%

2.287%

1.143%

 

Stap 4. Stoor.

Na u die formaat gekies het, stoor die lêer. U moet dit nou FTP na u webwerf met die toepaslike program. Op die GKSA webblad gebruik ons EMFtp, 'n gratis program. Kliek hier om dit af te laai. Dit is klein en behoort vinnig af te laai.