Tydskrifbestellings
U kan hier u tydskrifte bestel om of per pos aan u gelewer te word, of om dit elektronies op die internet te lees of af te laai. Posgeld en BTW is ingesluit. Maak u seleksies en vul daarrna u naam, adres en kontak besonderhede onderaan die bladsy in. Intekening is vooruitbetaalbaar. Die finansiële jaar sluit einde Junie en rekeninge word pro rata bereken tot einde Junie
Sodra u bestelling ontvang is, sal u e-pos ontvang met die bankbesonderhede asook 'n rekeningnommer. U kan die Intekengeld elektronies inbetaal. Sodra die betaling ontvang is, sal u die Tydskrif begin ontvang