Saak |
|
Agenda |
Bladsy |
| 1-- 7 |
Opening, presensie, groeteboodskappe |
1 - 16 |
| 8 |
Rapport van die Roepende Kerkraad
|
17 - 18 |
| 9 |
Rapport van die Deputate Korrespondensie van die Agenda
|
19 - 22 |
| 10 |
|
23 - 32 |
| Beskrywingspunt van Streeksinode Randvaal oor die hantering van kontensieuse sake |
33 |
| 11 |
|
34 - 38 |
|
39 - 43 |
| Rapport Deputate Algemene Sinode – Taal |
44 |
| 12 |
Rapport Deputate Beswaarskrifte en Appelle |
45 - 61 |
| Appèl Br L Kruger teen ‘n besluit van Partikuliere Sinode Noordwes, 21 November 2006 oor die wyse van nagmaalviering te gk Kuruman |
62 - 69 |
| Appèl – Br HG Kruger teen ‘n besluit van Partikuliere Sinode Noordwes, 21 November 2006 |
70 - 76 |
| Appèl van klassis Etosha teen die besluit van streeksinode Bosveld |
77-87 |
| Appèl – Br HG Kruger teen ‘n besluit van Partikuliere Sinode OVS en Kwazulu-Natal, November 2007 en 2008 oor Orania se opname by klassis Ventersburg |
88 - 94 |
| 13 |
|
95 - 100 |
| Rapport Studiedeputate vanweë die Beswaarskrif teen die goedkeuring van die 1983-Bybelvertaling |
101 - 133 |
| 14 |
Rapport SDDS |
134 - 142 |
| 15 |
Rapport Deputate vir Korrespondensie met Sentrale, Provinsiale en Munisipale Owerhede |
143 - 147 |
| Rapport Deputate Ekumenisiteit – Binnelands |
148 - 160 |
| Rapport Deputate Ekumenisiteit – Buitelands |
161 - 201 |
| Beswaarskrif – GK Orania teen die aanvaarding van ‘n Verklaring van menseregte by Sinode 1985 |
202 - 216 |
| Beswaarskrif – GK Pretoria (Dolerend) teen die besluit om aansoek te doen om SARK lidmaatskap |
217 - 223 |
| Beswaarskrif – Partikuliere Sinode Bosveld teen GKSA se lidmaatskap van die SARK |
224 - 237 |
| Beswaarskrif – GK Oos-Moot teen ‘n besluit van Sinode 2006 oor SARK en parlementêre lessenaar |
238 - 243 |
| Beskrywingspunt Suidelike Streeksinode oor SARK |
244 - 247 |
| 16 |
Rapport Deputate vir Emeritaatsversorging kragtens KO, artt 13 en 20 |
248 - 250 |
| Rapport van die Trustees GKSA Predikante Pensioenfonds |
251 - 255 |
| Rapport Ondersteuningsfonds |
256 |
| Rapport Mediese Aangeleenthede |
257 - 258 |
| 17* |
Rapport Deputate vir advies insake toeseggings uit die rente van die Sustentasiefonds |
259 - 261 |
| |
262 - 301 |
| 18 |
Rapport Deputate Christelike Onderwys |
302 - 315 |
|
316 - 322 |
|
335 - 346 |
| Beskrywingspunt Streeksinode Noordwes oor verskerpte aandag aan Christelike Onderwys op algemene en streeksinodale vlak |
347 |
| Beskrywingspunt Streeksinode Noordwes oor skoolkurrikulums en katkisasieleerplanne as opdrag aan Deputategroepe van die Algemene sinode |
348 |
| 19 |
Rapport Deputate Historiese Sake |
349 - 353 |
| 20 |
Rapport Deputate vir die Toepassing van KO, art 66 |
354 |
| Beginsels en Riglyne vir dae van Verootmoediging |
355 - 362 |
| Rapport Deputate artikel 48 Kerkorde |
362 - 372 |
| Rapport Deputate Regsaangeleenthede |
373 |
| Beswaarskrif – GK Potchefstroom teen die besluit van Sinode 1964 oor wysiging KO, art 31 |
374 - 384 |
| Beswaarskrif – GK Parys teen ‘n besluit van Sinode 2006, KO, art 48 |
385 - 388 |
| Beswaarskrif – GK Pretoria (Dolerend) teen besluite van Sinode 2006 oor nuwe “strukture” van meerdere vergaderings |
389 - 394 |
| Beswaarskrif[te] van br AJ Burger teen ‘n besluit van Sinodes 1985 en 1997 oor KO, art 25 |
397 - 414 |
| Beskrywingspunt Streeksinode Bosveld oor verhouding met Sinode Soutpansberg |
415 - 416 |
| Beskrywingspunt Streeksinode Noordwes oor naamsverandering van GKSA |
417 - 418 |
| Rapport Studiedeputate – Draagwydte van begrip “Aanbeveling” |
419 - 424 |
| Rapport Studiedeputate – Ontvanklikheid van Beswaarskrifte |
425 - 431 |
| 21 |
Rapport oor Alternatiewe Nagmaalsformuliere – Deputate Leerstellige Sake |
432 - 435 |
| Alternatiewe Rapport Deputate Leerstellige Sake oor opdrag oor alternatiewe Nagmaalsformulier[e] |
436 - 438 |
| Minderheidsrapport Deputate Leerstellige Sake oor Nagmaalsformulier |
439 - 441 |
| Rapport van Studiegroep Deputate Leerstellige Sake – Ouderlingamp |
442 - 464 |
| Rapport Deputate Leerstellige Sake – Hersiening van Liturgiese Formuliere |
465 - 490 |
| Rapport Deputate Leerstellige Sake – Byvoeging by Doopsformulier |
492 - 495 |
| Rapport Deputate Leerstellige Sake – Hersiening van Formuliergebede |
496 - 505 |
| Rapport Deputate Leerstellige Sake – Ondertekeningsformuliere |
506 - 507 |
| Rapport Deputate Leerstellige Sake – Openlike Verklaring |
508 - 511 |
| Rapport Studiedeputate vroue in die diens van diaken/georganiseerde vorme van diakonale dienswerk |
512 - 546 |
| Beswaarskrif – br JL Kruger rakende die besluit van Sinode 2003 oor Nagmaalsviering |
547 - 560 |
| Beswaarskrif – br JF Kruger rakende die besluit van Sinode 2003 oor Nagmaalsviering |
561 - 574 |
| Beswaarskrif – Klassis Krugersdorp oor besluite van Sinode 2006 oor die vrou in die amp (1) |
575 - 594 |
| Beswaarskrif – Klassis Krugersdorp oor besluite van Sinode 2006 oor die vrou in die amp (2) |
595 - 683 |
| Beswaarskrif – GK Brits-Wes teen ‘n besluit van Sinode 2006 oor vroue in die amp |
684 - 685 |
| Beswaarskrif – br PE van der Dussen teen ‘n besluit van Sinode 1982 – beswaar met ‘n beroep op NGB, artt 27-29 |
686 - 699 |
| Beswaarskrif Streeksinode Randvaal teen die besluit van Sinode 2003 |
700 - 703 |
| 22 |
Rapport van die Deputate Liturgiese Sake |
704 - 725 |
| Rapport – Deputate evaluering van Totiusberyming |
726 - 735 |
| Rapport Skrif- en Belydenisgetroue lied |
736 - 755 |
| Rapport Studiedeputate – vraagstukke onderliggend aan beswaargronde 2001-omdigting |
756 - 758 |
| Beswaarskrif 1 – br N van der Dussen teen ‘n besluit van Sinode 2003 : Rapport Deputate Liturgiese Sake |
759 - 762 |
| Beswaarskrif 2 – br N van der Dussen teen ‘n besluit van Sinode 2003 : die 2001-omdigting naas 1936-omdigting se plek in kerklike liturgie/lewe |
736 - 766 |
| Rapport Deputate – Eensgesindheid oor die hele saak van die Psalm-omdigting |
767 - 773 |
| Beskrywingspunt Streeksinode Bosveld oor praktyk om Sionsliedere in erediens te sing |
774 - 775 |
| Beskrywingspunt Streeksinode Vrystaat en KwaZulu-Natal oor Sionsliedere en KO, art 69 |
776 - 777 |
| 23 |
|
778 - 795 |
| Rapport Redaksiekommissie vir die Uitgee van die Almanak |
796 - 798 |
| Rapport Deputate Publikasies – CJBF, Kerkorde en Evangeliseringsmedia |
799 - 811 |
| Rapport Deputate Internet |
812 - 814 |
| Rapport Deputate Radio en TV-uitsendings |
815 - 816 |
| Rapport Deputate vir die Uitgee van die Handelinge |
817 |
| Beskrywingspunt Streeksinode Vrystaat en KwaZulu-Natal oor Almanak – weglating van ouderlinge en diakens |
818 - 819 |
| 24 |
|
820 - 838 |
| 25 |
Rapport aanwys van Deputate en slot |
853 - 861 |
| * Geen finansiële state word op die Internet gepubliseer nie. U kan dit bekom deur aansoek te doen by die Direkteur |